[ti:Roulette (Akoestiese weergawe)] [ar:NRG] [al:Roulette] [by:] [offset:0] [00:00.00]Roulette (Akoestiese weergawe) - NRG [00:06.46]Written by:Adolf Vorst [00:12.92]Jou woorde se wat my hart wil hoor [00:17.26] [00:17.93]Maar jou dade gee iets anders voor [00:22.11] [00:22.82]As ons saam is voel jy deel van my [00:26.77] [00:27.36]Maar op n afstand jy my vermy [00:31.81]Moet ek my kanse waag [00:33.91]Om verder jou na te jaag [00:36.32]Hoe meer op die spel is [00:38.16]Hoe meer kan ek verloor [00:40.61] [00:41.18]Sit ek my geld op jou [00:43.49]Vat ek die kans vir nou [00:45.91]Speel ek die kleur wat jy sou [00:49.24] [00:53.15]Rooi of swart liefde of smart [00:57.30] [00:57.94]Weet jy nie jy speel met my hart [01:02.81]Stop die wiel breek die reel [01:06.65] [01:07.50]Weet jy nie jy speel roulette met my hart [01:12.31] [01:13.31]Oh oh oh [01:19.59]Jy speel roulette met my [01:22.14] [01:22.96]Oh oh oh [01:29.13]Jy speel roulette met my hart [01:32.19]Jou soene kan n man se hart verlei [01:36.26] [01:37.16]Waarom speel jy dan so rof met my [01:40.98] [01:41.73]Sien jy ook wat jy hier kan verloor [01:45.88] [01:46.63]Hier die kans doen hom nog eenkeer voor [01:50.67]Moet ek my kanse waag [01:52.96]Om verder jou na te jaag [01:55.63]Hoe meer op die spel is [01:57.33]Hoe meer kan ek verloor [01:59.74] [02:00.32]Sit ek my geld op jou [02:02.77]Vat ek die kans vir nou [02:05.15]Speel ek die kleur wat jy sou [02:08.63] [02:12.26]Rooi of swart liefde of smart [02:16.43] [02:17.12]Weet jy nie jy speel met my hart [02:21.97]Stop die wiel breek die reel [02:25.77] [02:26.71]Weet jy nie jy speel roulette met my hart [02:31.46] [02:32.49]Oh oh oh [02:38.87]Jy speel roulette met my [02:41.23] [02:41.93]Oh oh oh [02:48.37]Jy speel roulette met my hart [02:51.07]12 11 10 ek wil jou weer sien [02:56.01]9 8 as ek mag [02:58.83] [03:01.06]7 6 5 gaan ek of jy skuif [03:06.12]4 3 2 ek week ek s jou een [03:12.60] [03:13.77]Rooi of swart liefde of smart [03:18.77]Weet jy nie jy speel roulette met my hart [03:23.36]Stop die wiel breek die reel [03:27.15] [03:28.14]Weet jy nie jy speel roulette [03:30.91] [03:33.14]Weet jy nie jy speel roulette met my hart [03:37.06] [03:39.38]Oh oh oh [03:45.61]Jy speel roulette met my [03:48.14] [03:48.84]Oh oh oh [03:54.62] [03:55.27]Jy speel roulette met [03:57.28] [03:57.78]Jy speel roulette met [04:00.10]Jy speel roulette met my