[ti:Roulette]
[ar:NRG]
[al:Roulette]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Roulette - NRG
[00:09.64]Oh oh oh
[00:14.14]
[00:18.47]Jou woorde se wat my hart wil hoor
[00:22.47]Maar jou dade gee iets anders voor
[00:25.57]
[00:26.11]As ons saam is voel jy deel van my
[00:29.76]Maar op'n afstand jy my vermy
[00:32.93]
[00:33.45]Moet ek my kanse waag
[00:35.07]Om verder jou na te jaag
[00:36.88]Hoe meer op die spel is
[00:38.62]Hoe meer kan ek verloor
[00:40.58]Sit ek my geld op jou
[00:42.42]Vat ek die kans vir nou
[00:44.36]Speel ek die kleur wat jy sou
[00:47.02]
[00:48.42]Rooi of swart liefde of smart
[00:51.87]Weet jy nie jy speel met my hart
[00:54.95]
[00:55.76]Stop die wiel breek die reel
[00:58.73]
[00:59.53]Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[01:02.82]
[01:04.26]Oh oh oh
[01:08.37]
[01:09.14]Jy speel roulette met my
[01:11.76]Oh oh oh
[01:15.79]
[01:16.74]Jy speel roulette met my hart
[01:19.14]Jou soene kan'n man se hart verlei
[01:22.71]Waarom speel jy dan so rof met my
[01:25.84]
[01:26.34]Sien jy ook wat jy hier kan verloor
[01:30.31]Hier die kans doen hom nog eenkeer voor
[01:33.73]Moet ek my kanse waag
[01:35.57]Om verder jou na te jaag
[01:37.33]Hoe meer op die spel is
[01:39.05]Hoe meer kan ek verloor
[01:41.04]Sit ek my geld op jou
[01:42.93]Vat ek die kans vir nou
[01:44.81]Speel ek die kleur wat jy sou
[01:47.32]
[01:48.85]Rooi of swart liefde of smart
[01:51.64]
[01:52.33]Weet jy nie jy speel met my hart
[01:55.41]
[01:56.23]Stop die wiel breek die reel
[01:59.16]
[01:59.94]Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[02:03.28]
[02:04.72]Oh oh oh
[02:08.74]
[02:09.63]Jy speel roulette met my
[02:12.24]Oh oh oh
[02:16.28]
[02:16.97]Jy speel roulette met my hart
[02:18.99]12 11 10 ek wil jou weer sien
[02:22.31]
[02:22.91]9 8 as ek mag
[02:25.41]
[02:26.55]7 6 5 gaan ek of jy skuif
[02:30.16]4 3 2 ek week ek’s jou een
[02:33.98]
[02:38.06]Rooi of swart liefde of smart
[02:40.81]
[02:41.53]Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[02:45.38]Stop die wiel breek die reel
[02:48.35]
[02:49.17]Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[02:52.43]
[02:53.98]Oh oh oh
[02:58.15]
[02:58.93]Jy speel roulette met my hart
[03:01.41]Oh oh oh
[03:05.51]
[03:06.36]Jy speel roulette met
[03:08.26]Jy speel roulette met
[03:09.97]Jy speel roulette met my hart
[03:12.72]
[03:17.71]Jy speel roulette met my hart
[03:20.28]
[03:25.31]Jy speel roulette met my hart
展开