[ti:Maak My Hart Jou Huis] [ar:Elizma Theron] [al:Die Platinum Reeks] [by:] [offset:0] [00:00.00]Maak My Hart Jou Huis - Elizma Theron [00:02.27]Written by:Elizma Theron/Soervaag Fredriksen/Margarethe Hanne/Mikkel Sigvardt/Thomas Troelsen/Marc Brendon/Don Kelly [00:04.55]Oor en oor wag ek om van jou te hoor [00:08.67] [00:09.24]Waar is jy [00:11.47] [00:12.17]Sien jy soek 'n hart het jy hom verloor [00:16.53] [00:17.09]Waar is jy [00:19.34] [00:19.96]Elke tree bid ek dat jy sal onthou [00:25.20] [00:27.81]Die deur is oop my arms bly hoop op jou [00:32.97] [00:33.86]Maak my hart jou huis [00:37.94]Kom en maak jou tuis [00:41.13] [00:41.74]Vat die pad na my toe [00:44.64] [00:45.32]Maak dit jou laaste reis [00:48.91] [00:49.55]Maak my hart jou huis [00:52.65] [00:53.55]Maak dit jou paleis [00:56.81] [00:57.48]Hierdie hart is joune [01:00.73]Ek soek jou net hier by my [01:06.15] [01:06.78]Suiderkruis en kompos het jou gefaal [01:11.73]Waar is jy [01:14.04] [01:14.72]In my drome droom ek kom jou haal [01:19.50]Waar is jy [01:22.16]Die nag raak lank ek wag vir die haai se kraai [01:27.39] [01:30.24]Hoor jou roep jou spore lê om die draai [01:35.75] [01:36.33]Maak my hart jou huis [01:40.37]Kom en maak jou tuis [01:43.64] [01:44.15]Vat die pad na my toe [01:46.94] [01:47.82]Maak dit jou laaste reis [01:51.44] [01:52.04]Maak my hart jou huis [01:55.08] [01:55.87]Maak dit jou paleis [01:59.22] [01:59.80]Hierdie hart is joune [02:02.72] [02:03.23]Ek soek jou net hier by my [02:08.71]Jy't die pad gevat deur storm weer [02:14.21]Deur storm weer [02:16.42]Jy't die prys betaal 'n les geleer [02:22.24]'N les geleer [02:23.76] [02:24.80]Jou oases is altyd aan my sy sy sy sy [02:32.20]Dis net jy wat kan klop aan my hart se deur [02:37.55]Hart se deur [02:38.88]Maak my hart jou huis [02:40.99]Maak my hart jou huis [02:42.72]Kom en maak jou tuis [02:44.91]Kom en maak jou tuis [02:46.71]Vat die pad na my toe [02:49.26]Pad na my toe [02:50.95]Maak dit jou laaste reis [02:53.91] [02:54.53]Maak my hart jou huis [02:56.53]Maak my hart jou huis [02:58.43]Maak dit jou paleis [03:00.44]Maak dit jou paleis [03:02.37]Hierdie hart is joune [03:05.56]Ek soek jou net hier by my [03:10.38]Maak my hart jou huis