[ti:Marilyn Monroe] [ar:Elizma Theron] [al:Marilyn Monroe] [by:] [offset:0] [00:00.00]Marilyn Monroe - Elizma Theron [00:02.84]Lyrics by:N. Schoombee/E. Theron/R. Dylan/D. Kelly [00:05.69]Composed by:N. Schoombee/E. Theron/R. Dylan/D. Kelly [00:08.53]Dans voor die spieël en kyk verby [00:11.50]Na my nuwe rok wat lê en wag vir my [00:15.29]Spuit parfuum en krul my hare [00:18.53]Nog 'n slukkie vonkelwyn vir my [00:22.50]Afgestof en opgestof [00:25.62]Daar is niks wat hierdie girl kan stop [00:29.26]Gryp my hakke en rooi lippe [00:33.09]Want vanaand [00:36.63]Vanaand is jy Marilyn Monroe [00:39.55]Jy dans waar die ligte jou vashou [00:43.04]Jy trek met jou bene die lyne [00:46.33]Elke ou wens vanaand jy was syne [00:50.03]Vanaand is jy Marilyn Monroe [00:53.48]Jou lyf wat die oë om jou vashou [00:56.87]Jy mik en jy gooi daai rooi soene [01:00.33]Ja die manne val oor hulle skoene [01:04.78]Jy's 'n vrou en jy weet [01:07.26]Daar's 'n Marilyn Monroe wat wag in jou [01:14.65]Ons gaan vanaand hierdie dorp verf [01:18.04]Ons girls gaan koning kry op hierdie werf [01:22.05]Hare los en oë wat flikker [01:25.15]Dit is tyd dat ons onsself bederf [01:29.05]Maak geraas soos net ons girls kan [01:32.09]Ons dans en sing en skreeu Dis lekker fun [01:35.90]Met my hakke en rooi lippe [01:39.74]Want vanaand [01:42.73]Vanaand is jy Marilyn Monroe [01:46.10]Jy dans waar die ligte jou vashou [01:49.48]Jy trek met jou bene die lyne [01:52.86]Elke ou wens vanaand jy was syne [01:56.46]Vanaand is jy Marilyn Monroe [01:59.93]Jou lyf wat die oë om jou vashou [02:03.74]Jy mik en jy gooi daai rooi soene [02:07.07]Ja die manne val oor hulle skoene [02:11.36]Jy's 'n vrou en jy weet [02:13.41]Daar's 'n Marilyn Monroe wat wag in jou [02:20.29]Laat die poppe dans [02:22.09]Dis uit die boks klim aand [02:25.07]Waar ons vroulikheid gaan celebrate [02:27.47]Vergeet net so bietjie van ons inhibisies [02:30.81]Ons skud ons vere [02:32.70]Ons gaan tekere [02:34.64]Die aand behoort aan ons [02:41.41]Want vanaand is jy Marilyn Monroe [02:44.75]Jy dans waar die ligte jou vashou [02:48.26]Jy trek met jou bene die lyne [02:51.62]Elke ou wens vanaand jy was syne [02:55.24]Vanaand is jy Marilyn Monroe [02:58.61]Jou lyf wat die oë om jou vashou [03:02.39]Jy mik en jy gooi daai rooi soene [03:05.68]Ja die manne val oor hulle skoene [03:10.01]Jy's 'n vrou en jy weet [03:12.15]Daar's 'n Marilyn Monroe wat wag in jou