[ti:Vertel My] [ar:Elizma Theron] [al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers] [by:] [offset:0] [00:00.00]Vertel My - Elizma Theron [00:09.27]Written by:David Brandes/Jane Tempest/John O'Flynn [00:18.54]Praat met my vertel jou storie [00:21.94]Hoe jy is in al jou glorie [00:25.60]Alles wat my help verstaan [00:29.64] [00:33.25]Doen nou wat jou gelukkig maak [00:35.88]Hy't verleer op 'n son wat so mooi dan kraak dit alles [00:41.58] [00:42.50]Maak jou van ons bestaan [00:44.13] [00:45.53]Jy weet ek luister [00:47.47]Vertel my alles wat jy wil hê [00:51.07]Skryf vir my dit wat jy nie kan sê [00:54.64]Vertel my wat in ons toekoms lê [00:59.04] [00:59.59]Wys weer dat jy my met jou hart begeer [01:01.75]Vertel my alles wat jy wil hê [01:05.54]Skryf vir my dit wat jy nie kan sê [01:09.14]Vertel my wat in ons toekoms lê [01:12.87]Wys weer dat jy my met jou hart begeer [01:16.51] [01:33.13]Wys my die plek wat jou vrede gee [01:36.47]Dit wat jy uit jou lewe vee [01:39.64]Jou drome wat nog voor jou lê [01:44.25] [01:47.62]Dit wat jy dink as jy net staar [01:51.00]Gedagtes en wê relde waarheen jy vaar alles [01:55.47] [01:56.84]Ek wil dit vir jou hê [01:58.80] [01:59.97]Jy weet dat ek luister [02:01.98]Vertel my alles wat jy wil hê [02:05.49]Skryf vir my dit wat jy nie kan sê [02:09.18]Vertel my wat in ons toekoms lê [02:12.89]Wys weer dat jy my met jou hart begeer [02:16.41]Vertel my alles wat jy wil hê [02:20.01]Skryf vir my dit wat jy nie kan sê [02:23.72]Vertel my wat in ons toekoms lê [02:27.42]Wys weer dat jy my met jou hart begeer [02:31.27] [02:45.58]Vertel my dat jy my lief het wys my [02:50.58] [02:54.39]Hoe sal ek weet as jy nooit ooit met my deel nie deel nie [02:59.86]Vertel my alles wat jy wil hê [03:03.69]Skryf vir my dit wat jy nie kan sê [03:07.39]Vertel my wat in ons toekoms lê [03:10.91]Wys weer dat jy my met jou hart begeer [03:14.60]Vertel my alles wat jy wil hê [03:18.21]Skryf vir my dit wat jy nie kan sê [03:21.86]Vertel my wat in ons toekoms lê [03:25.57]Wys weer dat jy my met jou hart begeer