cover

Skinnidip-Robbie Wessels

 如无法下载或有错误,请刷新重试或点此反馈给我们
Skinnidip-Robbie Wessels.mp3
[ti:Skinnidip][ar:Robbie Wessels]...
[ti:Skinnidip]
[ar:Robbie Wessels]
[al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Skinnidip - Robbie Wessels
[00:02.57]Written by:Robbie Wessels
[00:05.15]Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar
[00:08.74]
[00:10.13]Kobus het soos altyd die beste gevaar
[00:13.79]
[00:14.69]Toe hy opstap met sy rugby prestasie
[00:17.87]
[00:19.10]Hoor hy konfedensieele informasie
[00:22.84]
[00:26.04]Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oos is
[00:31.03]
[00:34.34]Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
[00:40.72]
[00:42.36]Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
[00:48.76]
[00:54.34]N periode was nog nooit ooit so kort nie
[00:57.23]
[00:58.05]Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie
[01:01.07]
[01:02.23]Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
[01:04.96]
[01:06.18]In ons drome was sy sonder haar bikini
[01:09.01]
[01:09.83]Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur
[01:14.81]
[01:18.29]Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
[01:24.62]
[01:26.74]Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
[01:32.77]
[01:38.32]Uit die boomhuis van albert kapide
[01:40.81]
[01:41.90]Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
[01:44.86]
[01:46.25]Juffrou muller met shampagne in die een hand
[01:49.07]
[01:50.38]Kaalbas op die trappie in die vlak kant
[01:52.96]
[01:53.87]Toe staan sy op toe val die boomhuis met die woorde in ons kop
[01:58.71]
[02:02.32]Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
[02:08.68]
[02:10.72]Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
[02:16.76]
[02:18.27]Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
[02:24.63]
[02:26.35]Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
展开
广告图片
广告图片