cover

Laaste Asem-Hulle

 如无法下载或有错误,请刷新重试或点此反馈给我们
Laaste Asem-Hulle.mp3
[ti:Laaste Asem][ar:Hulle][al:RSG...
[ti:Laaste Asem]
[ar:Hulle]
[al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Laaste Asem - Hulle
[00:04.96]Written by:J. Oberholzer/Wilmare Rautenbach
[00:09.93]Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê
[00:14.68]Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê
[00:19.08]Al wat ek weet is dat niemand
[00:21.97]
[00:22.71]Jou so lief sal kry
[00:25.52]Jou so lief sal kry
[00:27.30]
[00:28.82]As daar n woord of n begrip was vir wat liefde is
[00:33.40]Sal dit n foto wees van wat jy sien in my gesig
[00:38.03]Want wat ek weet is ek het my doel in jou gekry
[00:43.84]
[00:47.61]Ja wat ek weet is ek het my doel in jou gekry
[00:53.74]
[00:55.41]As jy jou laaste uitblaas
[01:00.32]Wil ek jou hand vashou
[01:04.00]
[01:04.75]En as ek my laaste woorde sê dan
[01:09.50]Moet hulle gaan oor jou
[01:12.64]
[01:13.26]Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune
[01:21.20]
[01:22.01]Oh ho my laaste asem sal behoort aan jou
[01:29.26]
[01:34.69]Ek voel jou liefde op my lippe as jy my so soen
[01:39.25]Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen
[01:43.94]Gee vraag of woorde en ek het geen nuut wat ek kan gee
[01:49.16]
[01:53.47]Ek kyk vir jou jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê
[01:58.26]En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed
[02:02.80]Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees
[02:07.83]
[02:10.31]Oh ho ho oh
[02:12.38]Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees
[02:18.82]
[02:20.03]As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou
[02:28.97]
[02:29.69]En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou
[02:38.03]Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune
[02:46.35]Oh my laaste asem sal behoort aan jou
[02:54.45]Wat het ek gedoen om jou by my te hê
[03:03.39]Ek het myself in jou gekry
[03:11.95]
[03:12.50]Want jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees
[03:20.14]
[03:21.42]As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou
[03:29.75]
[03:30.61]En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou
[03:38.53]
[03:39.15]Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune
[03:47.51]Oh my laaste asem sal behoort aan jou
[03:58.84]My laaste asem sal gee
[04:03.30]Sal ek gee
[04:05.61]
[04:06.27]Vir jou
展开
广告图片
广告图片