[ti:Jakarandakoningin] [ar:Heinz Winckler] [al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers] [by:] [offset:0] [00:00.00]Jakarandakoningin - Heinz Winckler [00:09.91]Written by:Heinz Winckler [00:19.83]Dis heerlike lente die winter 's verby [00:24.44]Alles wat grys was het kleur begin kry [00:29.10]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [00:35.02] [00:38.79]Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit [00:43.25]Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit [00:47.86]En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [00:54.12] [00:57.48]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [01:04.87] [01:05.70]Jakarandakoningin jy's my einde my begin [01:14.19] [01:14.89]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin [01:22.58] [01:24.48]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin [01:33.09] [01:33.67]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin [01:42.40] [01:44.56]Dis heerlike lente die hartseer 's verby [01:49.09]Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my [01:53.71]En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [01:59.70] [02:03.36]Ek luister ons song en onthou die begin [02:07.90]Die woorde die wysie en hoe jy dit sing [02:12.69]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [02:18.66] [02:21.97]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [02:29.43] [02:30.31]Jakarandakoningin jy's my einde my begin [02:39.64]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin [02:47.42] [02:49.20]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin [02:58.43]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin [03:07.21] [03:09.71]Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my [03:16.31]Beautiful verby [03:18.63]Blomme bloeisel mooi beautiful verby [03:26.30] [03:26.80]Jakarandakoningin jy's my einde my begin [03:35.47] [03:36.02]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin [03:43.71] [03:45.66]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin [03:54.28] [03:54.88]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin [04:03.62] [04:04.21]Nou maak alles vir my sin naby jou [04:08.88]Jakarandakoningin