[ti:Neem My Op Vlerke] [ar:Andriette] [al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers] [by:] [offset:0] [00:00.00]Neem My Op Vlerke - Andriette [00:06.54]Written by:Gieseeke/Hammerschmidt/Kaiser/A. Van Rooyen [00:13.08]Jy sien die wê reld deur kinders se oë [00:16.61]Hoef nie aan ander se twyfels te glo [00:20.23]Jy is n boodskap n wese wat woordloos verstaan [00:24.17] [00:27.68]Jy is die laggende boog wat bly swewe [00:31.14]Hoop wat n son in my polsslag bly lewe [00:34.77]Trappe van lug loop jy sag jou asem n wolk [00:39.01] [00:41.50]Stil soos die nag [00:42.66] [00:45.89]Neem my op vlerke engel ek wil soos jy [00:51.80] [00:53.25]Op duisend reë nboë dans net soos jy [00:58.95] [01:00.35]Neem my op vlerke engel laat my verstaan [01:06.07] [01:07.75]Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan [01:13.59] [01:16.82]Vanuit die poorte van jou wolkkastele [01:19.66] [01:20.20]Kom jy en waak oor die mense se treë [01:23.94]Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd [01:28.01] [01:31.22]Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge [01:34.60]Voel jy die lus vir vandag en vir mô re [01:38.14]Jy is n kneg van die lewe van strewe en rus [01:42.40] [01:45.25]Net soos jy is [01:46.02] [01:49.40]Neem my op vlerke engel ek wil soos jy [01:55.24] [01:56.77]Op duisend reë nboë dans net soos jy [02:02.49] [02:04.06]Neem my op vlerke engel laat my verstaan [02:09.73] [02:11.07]Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan [02:17.22] [02:19.85]Is ek alleen [02:20.80] [02:21.79]Dan hoef ek net te vra [02:24.41] [02:27.01]En jy sal kom [02:27.95] [02:29.17]Jou vreugdesboodskap dra [02:34.30] [02:34.97]Neem my op vlerke engel ek wil soos jy [02:40.69] [02:42.23]Op duisend reë nboë dans net soos jy [02:48.06] [02:49.24]Neem my op vlerke engel laat my verstaan [02:55.16] [02:56.48]Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan [03:02.68] [03:03.85]Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan