[ti:Cassanova] [ar:Elizma Theron] [al:Die Platinum Reeks] [by:] [offset:0] [00:00.00]Cassanova - Elizma Theron [00:07.92]Written by:Fredi Nest [00:15.85]As dit reën dan laat dit my dink dit is al die gebreekte harte [00:22.46] [00:23.14]Wat die engele in die hemel so laat huil [00:27.97] [00:30.68]En dit meng met die trane op my wange [00:33.74] [00:34.43]Ja ek proe die sout soet smaak [00:37.26] [00:38.40]As ek na jou verlang jy wat my hart so raak [00:44.88] [00:47.09]Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy [00:53.95] [00:55.54]Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by [01:02.41] [01:03.96]Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy [01:10.87] [01:11.87]Want dit huil weer oor die aarde dit reen hier rondom my [01:18.40] [01:36.59]Die reënboog laat my dink alles is weer heel gemaak [01:42.93] [01:44.23]Almal het almal vergewe [01:46.89] [01:48.06]Elkeen se hart is geraak [01:50.87] [01:51.50]Want ons gemaak vir die liefde [01:54.49] [01:55.22]En elkeen het sy lewensmaat [01:58.06] [01:59.02]En huil is deel van die rede [02:01.95] [02:02.52]Om ons harte weer heel te maak [02:05.34] [02:07.81]Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy [02:14.62] [02:16.05]Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by [02:23.19] [02:24.55]Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy [02:31.46] [02:32.50]Want dit huil weer oor die aarde [02:35.69] [02:36.49]Dit reën hier rondom my [02:39.25] [02:41.47]Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy [02:48.35] [02:49.86]Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by [02:57.10] [02:58.35]Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy [03:05.21] [03:06.24]Want dit huil weer oor die aarde [03:09.44] [03:10.23]Dit reën hier rondom my [03:12.84] [03:15.16]Is dit jy o ho o ho